Author: R. Nel

Showing all 2 results

  • Avontuur op Aster Eiland: Eiland Tweeling Reeks - R. Nel

    Avontuur op Aster Eiland: Eiland Tweeling Reeks – R. Nel

    R110,00

    Pieter, Rita, Danie en Debbie woon saam met hulle ouers op hulle liewe Aster eiland. Eendag word hulle vrede egter versteur deur Professor Reworees wat die hele eiland omdolwe en maak dat hulle amper hulle eiland verloor. Maar waarvoor soek die professor? Is hy en hulle dalk opsoek na die selfde ding?

  • Sirkus Op Seekat Eiland: Eiland Tweeling Reeks - R. Nel (Copy)

    Sirkus Op Seekat Eiland: Eiland Tweeling Reeks – R. Nel (Copy)

    R120,00

    Rita en Pieter Bekker het al een avontuur agter die rug, en nog een was die laaste ding wat hulle verwag het. Die twee vertrek vir ’n paar dae na Seekat Eiland om te help met die sirkus wat daar kom kuier. Dit is natuurlik baie pret, en die tweeling maak gou vriende met die sirkuskinders. Maar op ’n eiland wag daar altyd ’n avontuur en skielik bevind die ses kinders hulself in groot moeilikheid. Hierdie keer is daar ook nie net een seerower nie! ’n Aksievolle avontuur volg en die geheimsinnige seekat van Seekat Eiland sorg ook dat hy sy deel doen.