Net Een Leuen – S.C. Hatton Paperback
R300,00 & Free Shipping for orders over R2000
Signed by the author.
Om hom te verloor was erg. Om hom terug te kry is erger.
2 in stock
Free shipping on orders over R2000
- Satisfaction Guaranteed
- No Hassle Refunds
- Secure Payments
Description
Signed by the author.
Om hom te verloor was erg. Om hom terug te kry is erger.
Behalwe vir haar kloustrofobie, is Emily van Lynden se lewe perfek. Êrens moes sy iets reg gedoen het om ’n man soos Zander te kry. ’n Man wat haar liefhet ten spyte van haar eienaardighede.
Nuus dat Zander vermoedelik in ’n motorbomontploffing oorlede is, verpletter Emily se perfekte lewe. Wanneer Zander ’n paar dae later ongedeerd by die huis opdaag en daarop aandring om Alex genoem te word, voel dit vir Emily soos die begin van die einde.
Haar eens liefdevolle man, is nou afsydig, koud, intimiderend, en selfs by tye wreed. Klein ruimtes is nie meer haar enigste vrees nie. Haar vrees het nou ’n stem en ’n gesig. Die gesig van die man wat sy liefhet.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.


Reviews
There are no reviews yet.